|
Breeband internet kommunikasie @ die beste spoed en hoogste kwaliteit beskikbaar. Skakel ons vandag en laat ons u met die buite wêreld skakel Boland (Koue Bokkeveld, PA Hamlet, Ceres, Cederberge, Warm Bokkeveld, Wolseley, Tulbagh, Breerivier, Rawsonville, Slanghoek, Worcester, Overhex, Nuy, Vinkrivier, Scherpenheuwel, Paarl en Wellington) Swartland (Citrusdal, Malmesbury, Moorreesburg, Porterville,Piketberg, Sandveld en Weskus) Overberg en die Suid Kaap (Somerset Wes, Strand, Grabouw, Caledon, Riviersonderend, Swellendam en Heidelberg) ...en ons netwerk vergroot by die dag
|